Stoffel in Afrika

Stoffel in Afrika
Author: Christiaan Bakkes
Language Afrikaans
Pages: 220
ISBN10: 0798154292
Genre: Uncategorized
Goodreads Rating: 3.83
ISBN13: 9780798154291
Published: June 1st 2010 by Human & Rosseau

Hierdie vyfde boek oor die wel en wee van Stoffel Mathysen-veldkenner, bewaringskundige en safarileier-bied nuwe ervarings. Deesdae neem sy ekspedisies hom ook na Midde-Afrika, tot in die hart van die ware, ongetemde Afrika: gorillasafari's in Uganda en Rwanda. Geskryf met Bakkes se kenmerkende humor, fyn mensekennis en ironiese kyk en gebaseer op werklike gebeure.