Chinchilla

Chinchilla
Author: Nanette van Rooyen
Language Afrikaans
Pages: 221
ISBN10: 0798148942
Genre: Uncategorized
Goodreads Rating: 3.67
ISBN13: 9780798148948
Published: 2007 by Human & Rousseau

Nanette van Rooyen se roman Chinchilla vertel die boeiende verhaal van Lea, wat in reaksie op huishoudlike geweld waartydens sy 'n kind verloor, vanuit Swakopmund terugkeer na haar geboorteplaas in die Roggeveld. Te midde van Bastos die chinchilla-slagter, Zacharias die obsessiew valkenier, Krisjan die Simpatieke en Mirjam die dorps-banshee, begin sy haar helingsproses ... (rugteks)